Saak teen SAFA-baas Danny Jordaan uitgestel
Die saak teen die voormalige SAFA-baas Danny Jordaan, die finansiĆ«le hoof Gronie Hluyo en sakeman Trevor Neethling is weer gister uitgestel. Lees ook: Danny Jordaan-saak tot Augustus uitgestel Hulle word aangekla van sameswering om bedrog te pleeg, diefstal en bedrog. Jordaan, Hluyo en Neethling het aansoek gedoen om die aanklagtes teen hulle te laat vaar, … Continue reading Saak teen SAFA-baas Danny Jordaan uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed