Saak teen sokkerspeler oor ongeluk waartydens 9-jarige sterf uitgestel
GAUTENG. – Mokete Sean Mogaila (29), ‘n sokkerspeler, was glo op 30 Oktober 2024 in ‘n voertuig wat in ‘n ongeluk met nog ‘n voertuig betrokke was, wat die lewe van Gomolemo Mavimbela (9) geëis het. Mogaila is vir strafbare manslag aangekla. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sê na die ongeluk in Andrew Maphetostraat … Continue reading Saak teen sokkerspeler oor ongeluk waartydens 9-jarige sterf uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed