Saak uitgestel teen beskuldigdes wat glo kleuter in video laat rook
GAUTENG. – Die saak teen ’n ma wat in ’n opspraakwekkende video gesien word terwyl sy glo saam met haar seun (4) ’n onbekende middel rook, asook haar drie mede-beskuldigdes, is Maandag tot 7 Augustus uitgestel sodat die beskuldigdes se alternatiewe woonadresse geverifieer kan word. Die verdagtes is deur Johannesburg-metropolisie (JMPD) vasgetrek nadat die video … Continue reading Saak uitgestel teen beskuldigdes wat glo kleuter in video laat rook
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed