Saak van Lindsay Clancy nietig verklaar
VSA. – Regter William Sullivan van die Plymouth-hooggeregshof in Massachusetts het die moordsaak teen Lindsay Clancy nietig verklaar. Volgens CNN kon die jurie ná dae se beraadslaging nie ’n eenparige uitspraak bereik nie. Clancy, ’n voormalige verpleegster, is van moord met voorbedagte rade op haar drie jong kinders – Cora (5), Dawson (3) en Callan … Continue reading Saak van Lindsay Clancy nietig verklaar
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed