Sally Aucamp benodig suurstofmasjien

Lees ook :

KIMBERLEY. – Douglas Coetzer (29) wat gebore is met Becker-sindroom, asook spierdistrofie, benodig dringend ’n suurstofmasjien.

Evie Brevis, die matrone by Sally Aucamp, sê Douglas se longspiere is besig om te verswak en hy sukkel dus om asem te haal.

“Douglas is nou al agt jaar by Sally Aucamp. Ons sal dit baie waardeer indien iemand ons kan help om ‘n suurstofmasjien te bekom.”

Indien enigiemand donasies wil maak of ’n suurstofmasjien het wat Douglas kan help, kontak asseblief vir Evie by 072 146 9003.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App