SANW-lede en Zimbabwiërs in hof op smokkel- en korrupsie-aanklagte
Nuusflits, Uitgawe 2,028, Thursday 18 September 2025 LIMPOPO. – Vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF), insluitend ’n vroulike soldaat en twee ongedokumenteerde Zimbabwiërs, sal vandag (Donderdag) in die Musina-landdroshof verskyn. Hulle word van korrupsie, die besit van onwettige sigarette, onwettige vuurwapengebruik, dwarsboming van die gereg, oortreding van die immigrasiewet, die onwettige besit van … Continue reading SANW-lede en Zimbabwiërs in hof op smokkel- en korrupsie-aanklagte
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed