SAPD skop slagoffer se familie uit hof toe sokkerster verskyn

GAUTENG. – Shaune Mogaila, sokkerspeler, wat aangekla word van strafbare manslag nadat Gomolemo Mavimbela (9) in ’n motorongeluk gesterf het, het Donderdag (6 November) in die Tembisa-landdroshof verskyn. Gomolemo se pa en tante is deur die polisie versoek om die hof te verlaat, terwyl Mogaila se ondersteuners toegelaat is om te bly. Thano Khethiwa, die … Continue reading SAPD skop slagoffer se familie uit hof toe sokkerster verskyn