Polisie sê oor ondersoek ná video oor voorval by restaurant

Video in berig. GAUTENG. – Lawrence Chamurwa Mudzinganyama, ’n sakeman, is Sondag in hegtenis geneem nadat beeldmateriaal van hom wat na bewering gedreig het om vroue by Vlamo-restaurant in Sandton te skiet, op sosiale media versprei het. Lt.genl. Tebello Mosikili, adjunk- nasionale kommissaris vir polisiëring, het Maandag bevestig dat Mudzinganyama hom by die Randburg-polisiekantoor oorgegee en … Continue reading Polisie sê oor ondersoek ná video oor voorval by restaurant