SAPS-webtuiste tydelik aflyn terwyl nasionale staking uitgestel is

Lees ook :

Die Suid-Afrikaanse polisiediens se webtuiste was op 14 Maart 2019 tydelik aflyn.

In hierdie stadium is dit nog onbekend of die webtuiste weens die beplande nasionale staking van polisielede aflyn was.

Die staking wat vir Donderdag 14 Maart 2019 gereël was, is voorlopig uitgestel sodat die minister van polisie, Bheke Cele, met die polisievakbond kan vergader om die eise van die vakbond te bespreek.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief