SAID stel nuwe kommissaris bekend

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het tydens ‘n mediakonferensie hulle nuwe kommisaris,  Ngobani Johnstone Makhubu, bekend gestel. Die mediakonferensie is deur die inkomstediens se huidige kommissaris, mnr. Edward Kieswetter, gelei. https://www.youtube.com/live/Er6x0OstJOA?si=ZRmIExIpC7KzRnSC President Cyril Ramaphosa het onlangs aangekondig dat hy dr. Ngobani Johnstone Makhubu aangestel het om vanaf 1 Mei 2026 amptelik die SAID-portefeulje oor te neem … Continue reading SAID stel nuwe kommissaris bekend