Senior polisiebeamptes in hof op bedrog- en korrupsieklagte

GAUTENG. – Lt.genl. Dumisani Khumalo, nasionale afdelingskommissaris van misdaadintelligensie, het Vrydag saam met ses ander senior polisieoffisiere in die Pretoriase streekhof op aanklagte van bedrog en korrupsie verskyn. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle betrokke was by die onregmatige aanstelling van ’n burgerlike in ’n senior pos binne die polisie, ten spyte daarvan dat die … Continue reading Senior polisiebeamptes in hof op bedrog- en korrupsieklagte