Hierdie 6 SA’ners vermis ná vloede in Nepal
Surendranath Maharaj (74), Anitha Devi Maharaj (67), Vivaganathan Pillay (66), Janet Pillay (56), Bavika Ramjee (43) en Terricia Govender (33) is in die gebied langs die Nepal-Tibet vermis. Gift of the Givers het die ses geïdentifseer nadat verwoestende vloede die grensgebied op 26 Augustus getref het. Die Maharaj-egpaar is van Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die Pillay-egpaar … Continue reading Hierdie 6 SA’ners vermis ná vloede in Nepal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed