Seun sterf toe doelpaal by skool op hom val
GAUTENG. ‘n Seun (10) in gr. 5 by Laerskool Reagile is Maandag in ‘n fratsongeluk dood nadat ‘n doelpaal op die skoolterrein tydens pouse op hom geval het. Steve Mabona, woordvoerder van die Gautengse departement van onderwys, sĂȘ die voorval het op die skoolterrein in die Winnie Mandela-gebied van Tembisa plaasgevind waar ‘n groep leerlinge … Continue reading Seun sterf toe doelpaal by skool op hom val
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed