Sewe mans in Philippi-Oos doodgeskiet
Nuusflits, Uitgawe 2,058, Saturday 18 October 2025 WES-KAAP. – ‘n Grootskaalse soektog na verdagtes is van stapel gestuur nadat sewe mans, tussen 20 en 30 jaar oud, Vrydagaand in Road 53, Better Life, Philippi-Oos, doodgeskiet is. Kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring speurders van die provinsiale eenheid vir ernstige en geweldsmisdade is aan … Continue reading Sewe mans in Philippi-Oos doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed