Shadrack Sibiya bedank – oneervol uit polisie ontslaan

Lt.genl. Shadrack Sibiya is van vandag af nie nie meer ’n werknemer van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) nie. Die polisie het bevestig dat sy diensbeëindiging volg nadat hy Maandagoggend onmiddellik tydens die aanvang van sy dissiplinêre verhoor bedank het. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê Sibiya se regsverteenwoordiger het sy bedanking ingedien nadat die dissiplinêre … Continue reading Shadrack Sibiya bedank – oneervol uit polisie ontslaan