Siamese tweeling suksesvol geskei
LIMPOPO. – ‘n Siamese tweeling van die Mopani-distrik is suksesvol by die Mankweng-hospitaal van mekaar geskei. Die saamgegroeide tweeling was aan die buik geheg en het belangrike liggaamsdele gedeel, wat hul toestand lewensgevaarlik gemaak het. Die operasie self het sowat ses uur geduur. Die Limpopo-gesondheidsdepartement sê in ‘n sosialemediaplasing die babas is aanvanklik met ’n … Continue reading Siamese tweeling suksesvol geskei
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed