Sien dit hier: FlySafair stel tydelike brandstofheffing in
FlySafair het aangekondig dat ’n tydelike brandstofheffing op sekere vlugte ingestel word nadat die prys van vliegtuigbrandstof die afgelope tyd skerp gestyg het. Die heffing sal van vandag (Donderdag) af tot verdere kennisgewing in werking wees. Die maatskappy sê die prys van Jet A1-vliegtuigbrandstof by Suid-Afrikaanse lughawens het binne net een week met ongeveer 70% … Continue reading Sien dit hier: FlySafair stel tydelike brandstofheffing in
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed