‘Skietinsident verkeerdelik as plaasaanval’ bestempel
GAUTENG. – ‘n Persoon het Donderdagaand ‘n skietwond in die Roodeplaat-gebied opgedoen. Nuus van die insident is as ‘n vermoedelike plaasaanval op sosiale media versprei, maar volgens die polisie was dit nie. Kapt. Johan van Dyk sĂȘ aan Nuusflits dit was nie ‘n plaasaanval nie. Daar is klaarblyklik probeer om by ‘n plek op ‘n … Continue reading ‘Skietinsident verkeerdelik as plaasaanval’ bestempel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed