Skooleksamen deur ‘dwelmhandel’ ontwrig – verdagtes in hegtenis

Nuusflits, Uitgawe 2,084, Thursday 13 November 2025 MPUMALANGA – Die polisie het Woensdag ná inligting van ’n plaaslike skool dat leerlinge glo damprookpype (vape) met dagga besit en tydens die eksamen gebruik het, twee werknemers van ’n winkel in Witrivier op aanklagte van dwelmhandel in hegtenis geneem. Luidens ‘n verklaring deur kapt. Mpho Nonyane-Mpe, polisiewoordvoerder, … Continue reading Skooleksamen deur ‘dwelmhandel’ ontwrig – verdagtes in hegtenis