Sluipmoordenaar kry 25 jaar tronkstraf
KWAZULU-NATAL. – Die sluipmoordenaar Sibusiso Ncengwa (37) is Maandag vir die moord op Sindiso Jethro Magaqa, ‘n ANC-raadslid, deur die Pietermaritzburg-hooggeregshof tot 25 jaar tronkstraf gevonnis. Magaqa was ‘n voormalige sekretaris-generaal van die ANC Jeugliga. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits volgens genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, is Ncengwa … Continue reading Sluipmoordenaar kry 25 jaar tronkstraf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed