Só lees voormalige vroedvrou se vonnis
GAUTENG. – Yolande Maritz Fouchee (48) is deur die Pretoria-hooggeregshof tot 23 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Die hof het bevind die voormalige vroedvrou van You and Me Midwife-led Maternity Care in Murrayfield het swanger vroue en hul pasgebore babas in gevaar gestel. Regter Papi Mosopa het haar op verskeie aanklagte skuldig bevind en die volgende … Continue reading Só lees voormalige vroedvrou se vonnis
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed