SOE loods operasie by Sandhurst-woning in Tembisa-hospitaalondersoek
GAUTENG. – Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het bevestig dat dit Donderdag ’n operasie by die huis van Hangwane Maumela, sakeman, se woning in Sandhurst uitgevoer het. Dit is deel van die voortgesette ondersoek na beweerde korrupsie rakende die Tembisa-hospitaal, bekend as die #TembisaHospitalCapture-ondersoek. Volgens ‘n sosialemediaplasing van die SOE vorm die optrede deel van “die … Continue reading SOE loods operasie by Sandhurst-woning in Tembisa-hospitaalondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed