Soektog duur voort na Estie Rykheer, langer as maand gelede verdwyn

VRYSTAAT. – Die Parkweg-polisie in Bloemfontein doen ‘n beroep op die publiek om te help met die opsporing van Estie Rykheer (48), wat sedert 25 September vermis word. Volgens die polisie het sy dié dag haar woning in haar kêrel se voertuig, ‘n Volkswagen Polo Playa 1.6, verlaat en is sy nie weer sedertdien gesien nie. … Continue reading Soektog duur voort na Estie Rykheer, langer as maand gelede verdwyn