Soektog geloods na ontsnapte gevangene by Rooigrond

NOORDWES. – Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het ’n soektog van stapel gestuur na ’n gevangene wat op 6 September uit die Rooigrond-gevangenis naby Mahikeng ontsnap het. Altesaam agt DKD-amptenare het kennisgewings van voorgenome skorsing ontvang hangende ’n ondersoek na die omstandighede rondom die ontsnapping. Singabakho Nxumalo, DKD-woordvoeder, sê Edward Khomotso Madiba, wat in … Continue reading Soektog geloods na ontsnapte gevangene by Rooigrond