Sommige bestuurderslisensies kan binnekort vir 10 j. geld
Die kabinet het goedkeuring verleen dat die geldigheidstydperk van bestuurslisensies vir ligte motorvoertuie en motorfietse van vyf na 10 jaar verleng word. Die wysiging is egter nog nie goedgekeur nie en die ou wetgewing geld steeds. Khumbudzo Ntshavheni, minister in die presidensie, het Donderdag gesĂȘ die verandering sal geld vir kode A, A1, B en … Continue reading Sommige bestuurderslisensies kan binnekort vir 10 j. geld
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed