Sommige lede moet geld aan Discovery Health terugbetaal

GAUTENG. – Discovery Health het in Desember 2025 ’n stelselfout geïdentifiseer en reggestel wat sekere medisyne-eise van lede van die Discovery Health Medical Scheme (DHMS) beïnvloed het. Volgens Discovery Health het die fout veroorsaak dat sommige lede van die Executive-, Comprehensive- en Priority-planne hul Above Threshold Benefit (ATB) vroeër as verwag bereik het, met sekere … Continue reading Sommige lede moet geld aan Discovery Health terugbetaal