Spaar water waar jy kan, vra departement nadat damvlakke afneem

Lees ook :

Die department van water en sanitasie moedig waterverbruikers aan om water spaarsamig te gebruik om te verseker daar is genoeg water gedurende die droë seisoen wat voorlê.

Die Noord-Kaap se damvlakke het in die laaste week vanaf 63.2% tot 59.7% afgeneem. Boegoeberg-dam se vlak het afgeneem vanaf 88.7% tot 87.3% en die Karee vanaf 39.5% tot 25.9%.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief