Speaker van die parlement doen aansoek vir interdik

Die speaker van die parlement sal Maandag vir die aanhoor van ‘n dringende interdik teen die NVG se OD in die Pretoria-hooggeregshof verskyn.