Spesiale taakspan ondersoek polisielede genoem voor Madlanga-kommissie

GAUTENG. – ‘n Spesiale taakspan is op 11 November 2025 ingestel om bewyse wat by die Madlanga-kommissie en die ad hoc-komitee gelei is, noukeurig te monitor. Die taakspan sal polisielede wat by die kommissie genoem word, identifiseer, waarna interne ondersoeke ingestel sal word. Genl. Fannie Masemola het Vrydag by Tshedimosetso House (regeringskommunikasie- en inligtingstelsel – … Continue reading Spesiale taakspan ondersoek polisielede genoem voor Madlanga-kommissie