Staatsinstellings, insluitend polisie-akademie, se krag af weens skuld
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het Woensdag tydens ’n #TshwaneYaTima-inkomsteveldtog elektrisiteit by verskeie staatsinstellings in Pretoria ontkoppel weens uitstaande skuld aan die munisipaliteit. Onder die staatsinstellings is die polisie-opleidingskollege met ‘n uitstaande elektrisiteitsrekening van R3,8 m. Volgens die uitvoerende burgemeester, dr. Nasiphi Moya, is kragtoevoer by die SAPD-akademie afgesny. Sy het voorts gesê elektrisiteit is … Continue reading Staatsinstellings, insluitend polisie-akademie, se krag af weens skuld
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed