Stèfan Burger is op 2 April by die Palette by die WHAG (William Humphreys Art Gallery)! Dit gaan awesome wees. Musiek, kuns en voorlesings uit sy boek “My Naam Is Hoop” wat hy bekendstel. Die hoeveelheid kaartjies is beperk, daarom moet jy dit vroegtydig bespreek.
Kontak Sandra by 087 150 5041
