Studie toon skerp styging in damprook onder leerlinge
’n Omvattende studie deur die Universiteit van Kaapstad (UK) het ontstellend hoë vlakke van damprook (vaping) onder Suid-Afrikaanse skoolgaande jeugdiges blootgelê. Die navorsing, die eerste van sy soort in die land, het meer as 25 000 leerders uit 52 skole ingesluit en toon dat dié gebruik skerp in hoër grade toeneem en toenemend ook jonger kinders raak. Mike Bolhuis … Continue reading Studie toon skerp styging in damprook onder leerlinge
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed