Taxi met skoolkinders tuimel van brug af

KWAZULU-NATAL. – ’n Skooltaxi met sowat 21 leerlinge het vanoggend (Maandag) omstreeks 08:00 vyf meter na benede van die Stoffelton-padbrug in die Impendle-omgewing in ‘n rivierbedding beland. Craig Botha van KwaZulu Private Amulance Service sê die ongeluk het ‘n volskaalse reddingsoperasie deur die gemeenskap veroorsaak, voordat nooddienste opgedaag het. Die passasiers, leerlinge tussen agt en … Continue reading Taxi met skoolkinders tuimel van brug af