Taxi-onmin in stad

Lees ook :

Taxi-eienaars en -bestuurders in die dorp het vandag vergadering gehou in die hoop om ‘n einde aan onwettinge vervoer te bring.

Xolisile Qalinge, voorsitter van Thusano-taxivereniging, sê dié onwettige vervoer veroorsaak ernstige probleme vir dié wat wel wettig mag vervoer.

“Ons mense word gekeer by die oplaaipunte en was al menige male beroof deur onwettige bestuurders,” sê Qalinge.

Die doel van die vergadering is om probleme vreedsaam uit te sorteer.

Xolisile Qalinge sê indien die vervoerraad hulle nie vandag help nie, sal hulle die saak in eie hande neem.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief