Tiener dood ná brutale aanval in Fairview – optog beplan
OOS-KAAP. – Micah Klaasen (16) is Saterdagaand omstreeks 23:00 tydens ‘n aanval in Mimosastraat, Fairview, dood. Die Walmer-polisie ondersoek sy moord. Intussen is ‘n opgtog en ‘n gedenkrit vir geregtigheid beplan. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring polisiebeamptes is na die toneel ontbied waar vasgestel is dat die tiener glo deur … Continue reading Tiener dood ná brutale aanval in Fairview – optog beplan
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed