Die gewilde TV-program, Toks & Tjops kom kuier in Kimberley. Dit vind plaas op 3 Mei as deel van die Wildeklawer interskole rugbytoernooi.
Belangstellendes wat dit wil bywoon moet vinnig spring, die hoeveelheid kaartjies is beperk.
Besprekings kan gedoen word deur ‘n e-pos na carin@wildeklawer.com of info@wildeklawer.com.
Jy kan ook jou kaartjies telefonies bespreek deur hierdie nommers te skakel, 053 531 9700 of 082 418 4634
