Trump stel VVV-lêers vry – kry die skakel hier onder

WASHINGTON, VSA. – President Donald Trump het die Departement van Oorlog opdrag gegee om alle voorheen geklassifiseerde regeringslêers rakende buitenaardse lewe, ongeïdentifiseerde lugverskynsels (UAP’s) en ongeïdentifiseerde vlieënde voorwerpe (VVV’s) aan die publiek vry te stel. “Weens die geweldige belangstelling wat getoon word, sal ek die Sekretaris van Oorlog en ander relevante departemente opdrag gee om … Continue reading Trump stel VVV-lêers vry – kry die skakel hier onder