Twee bakkies was Donderdagmiddag omstreeks 16:30 in Homestead in ’n botsing betrokke.
Een pasiënt is deur ER 24 na Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal vervoer.
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.