Twee kleuters verdrink in swembad

Lees ook :

Foto: Google Maps

OOS-KAAP. – Cairo-Asher Sauls (3) en Shyloh Sauls (2), kleuterseuns, het Vrydag in Len Bassonstraat in ‘n swembad verdrink.

Volgens kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, het polisiebeamptes omstreeks 11:00 ‘n noodoproep van die adres ontvang. Op die toneel is vasgestel dat die twee kleuters reeds deur hul 12-jarige neef uit die swembad gehaal is. Albei die kleuters is op die toneel dood verklaar.

’n Geregtelike doodsondersoek is ingestel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief