Twee vermiste seuns is gevind

Lees ook :

Twee seuns, Dawie Haasbroek (21) en Wiehann Kruger (19), van Hartswater, wat sedert Vrydagaand vermis is, is gevind.

Pierre Kruger, Wiehann se pa, het so pas vir FiND iT in kennis gestel dat die twee seuns veilig is. “Hulle was in Schweizer-Reneke, maar is nou veilig terug in Hartswater.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief