Rugbyprogram
Tyd | Donderdag 2 Mei 2019 |
8:00 | Framesby 29 vs Menlo Park 21 |
9:20 | Welkom Gim 20 vs Waterkloof 39 |
10:40 | Oakdale 14 vs Garsfontein 31 |
12:00 | Transvalia 7 vs Paarl Gim 71 |
13:20 | Monument vs Boland Landbou |
14:40 | Grey College 64 vs Outeniqua 7 |
16:00 | HJS 55 vs Glenwood 7 |
17:20 | Affies vs HTS Drostdy |
18:40 | Noord Kaap 34 vs Helpmekaar 33 |
Rugbyuitslae
HJS 55 vs Glenwood 7
Speler van die wedstryd was Niel Venter (4)van HJS. Oorhandiging deur Linda Botha van Finsure Finansiële Dienste.

Grey College 64 vs Outeniqua 7
Speler van die wedstryd was Andre Hugo Venter (2) van Grey College. Oorhandiging deur Louis von Zeener, raadslid van Saru.
Monument 42 vs Boland Landbou 33
Speler van die wedstryd was Rynhard Mouton van Monument. Oorhandiging deur Daan Potgieter, lid van die EXCO van Wildeklawer.
Transvalia 7 vs Paarl Gim 71
Speler van die wedstryd was Gerhard van Niekerk (1) van Paarl Gim. Oorhandiging deur Marius Schoeman bestuurder van SA rugby 7’s.
Oakdale 14 vs Garsfontein 31
Speler van die wedstryd was Manie Potgieter (2) van Garsfontein. Oorhandiging deur Anri van Rooyen die HUB van Griquas.
Welkom Gim 20 vs Waterkloof 39
Speler van die wedstryd was Waterkloof se Theunis Pretorius (12) Oorhandiging deur Jannie vd Westhuizen,Voorsitter van die Wildeklawer Exco en het gedien vir 10 jaar as rektor van Paul Roos Gimnasium.
Framesby 29 vs Menlo Park 21
Speler van die wedstryd was Framesby se Jeandre Liebenberg (10). Oorhandiging deur Dirk Potgieter van MVD Kalahari.


Netbaluitslae
Tyd | Baan | Donderdag 2 Mei 2019 |
08:30 | A | Sentraal 23 vs Ben Vorster 9 |
08:30 | B | Diamantveld 10 vs Affies Pretoria 35 |
09:20 | A | Stellenberg 21 vs Menlopark 29 |
09:20 | B | Affies Paarl 24 vs Waterkloof 21 |
10:10 | A | Paarl Gimnasium 31 vs Duineveld 20 |
10:10 | B | HTS Middelburg 26 vs Garsfontein 24 |
11:00 | A | Affies Pretoria 29 vs Stellenberg 22 |
11:00 | B | Sentraal 17 vs Waterkloof 19 |
11:50 | A | HTS Middelburg 17 vs Diamantveld 19 |
11:50 | B | Ben Vorster 14 vs Paarl Gimnasium 41 |
12:40 | A | Duineveld 25 vs Affies Paarl 26 |
12:40 | B | Menlopark 27 vs Garsfontein 24 |
13:30 | A | Diamantveld 26 vs Stellenberg 21 |
13:30 | B | Waterkloof 30 vs Ben Vorster 6 |
14:20 | A | Paarl Gimnasium 31 vs Affies Paarl 23 |
14:20 | B | Menlopark 25 vs HTS Middelburg 26 |
15:10 | A | Garsfontein 13 vs Affies Pretoria 28 |
Bly op hoogte met nuwe artikels deur die FiND iT in Kimberley app af te laai. Klik hier: find-it.co.za/app
Wil jy professionele foto’s bestel? Jy kan daaglikse pryse wen deur die nuwe app, SNAPEVENT. Gaan na www.snapevent.co.za.