Vakante pos by Globeflight

Skep van nuwe besigheid: • Identifiseer en teiken van nuwe besigheid om aanstellings te verseker. Dit word gedoen deur middel van fisiese deur tot deur besoeke (in persoon) of telefoniese oproepe • ‘n Duidelike begrip van kliënte, besighede en vereistes, deur na die kliënt se vereistes te luister en...

Skep van nuwe besigheid:

• Identifiseer en teiken van nuwe besigheid om aanstellings te verseker. Dit word gedoen deur middel van fisiese deur tot deur besoeke (in persoon) of telefoniese oproepe

• ‘n Duidelike begrip van kliënte, besighede en vereistes, deur na die kliënt se vereistes te luister en toepaslike oplossings te verseker

• Uitdagende besware met die oog daarop om die kliënt te kry om Globeflight te koop.

Hanteer van bestaande kliënte:

• Behou en ontwikkeling van verhoudings met bestaande kliënte in persoon, telefonies en per e-posse. 

• ‘n Duidelike begrip van kliënte kry, besigheid en vereistes.

• Om bestaande kliënte gereeld te bel om hul geluk / tevredenheid met ons dienste te verseker

• Bou blywende verhoudings met kliënte.

 Sleutelvereistes:

– Matriek voltooi

 – Moet ervaring hê  in koerier- en nuwe besigheidsverkope

– Rekenaargeletterdheid: Google, Word, Excel en CRM-stelsel

– Metodies, artikulêr en sistematies

– Uitstekende kommunikasievaardighede – geskrewe en mondelings

-Sterk administratiewe vaardighede

– Kandidate moet ‘n voertuiglisensie en padwaardige voertuig hê

-Kandidate moet bereid wees om die Globeflight-uniform te koop en te alle tye te dra

– Kandidate moet ‘n slimfoon hê en bereid wees om dit te gebruik om nuwe kliënte en besigheid te genereer

– Kandidaat moet ‘n goeie gesindheid en houding hê om maklik te kan kommunikeer met kliënte en kollegas

– Energieke, hardwerkende persoon.

– Goedversorgde voorkoms

Self-starter en gemotiveerde persoon.

Sluit asb. ‘n kort CV van persoonlike besonderhede, ervarings, kwalifikasies en kontakbesonderhede in.

Aansoeke kan ingedien word by Henk Visser of e-pos na: henkv@globeflight.com

Jou vergaderings sal glad verloop by die Horseshoe Inn

Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Met Chery se voertuie sal jy ‘n verskoning soek om rond te ry

Kenia se weermaghoof sterf in helikopterongeluk

Bela vir skole in SA sal waarskynlik aanvaar word ondanks sterk teenkanting

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Rubberkoeëls geskiet nadat Nigeriërs polisie glo in Kimberley aanval

VSA beweer Israel het Iran aangeval

Daily lotto uitslae vir 18 April 2024

Verdagte druk per ongeluk paniekknoppie tydens huisroof

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

Slang veroorsaak oponthoud in Japanse treinstelsel

Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Vrou sterf na sy in aanhoudingselle brand

KYK: Misdaadtoneel, twee persone afsonderlik doodgeskiet