‘Vaping’ laat vrou (30) se longe soos 80-jarige s’n lyk

TENNESSEE, VK. – Hannah Roth (30), ’n ontvangsdame van Tennessee in die Verenigde State, se longskanderings het onlangs gewys haar longe lyk soos dié van ’n 80-jarige of ’n lewenslange roker. Haar dokter het dit aan haar gewoonte om te damprook toegeskryf. Roth het tydens Covid 19 begin damprook. Sy het verlede maand ’n klapgeluid … Continue reading ‘Vaping’ laat vrou (30) se longe soos 80-jarige s’n lyk