Veiligheidsbeampte in hospitaal ná skietvoorval in KZN

KWAZULU-NATAL. – Dewald Beetge, ‘n veiligheidsbeampte van Gladiator-veiligheidsdienste in Hiberdene, is Woensdagmiddag omstreeks 14:35 deur verdagtes in sy huis aangeval en geskiet. Gladiator Security Services sê in ‘n sosialemediaplasing Dewald het van patrollies teruggekeer toe hy deur indringers aangeval is en skietwonde opgedoen het. Hy is per helikopter na Durban vervoer en ontvang tans mediese … Continue reading Veiligheidsbeampte in hospitaal ná skietvoorval in KZN