Verdagte aangekeer ná poging tot kaping van pa en kinders
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (35) is Sondag in KwaDabeka in hegtenis geneem in verband met ’n beweerde poging tot motorkaping en drie aanklagte van poging tot moord in Pinetown. Die voorval met ‘n pa en sy twee kinders het Vrydag 9 Oktober in Lee Place in hulle oprit plaasgevind. ‘n Video van die voorval is … Continue reading Verdagte aangekeer ná poging tot kaping van pa en kinders
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed