Verdagte vas ná dokter buite gimnasium doodgeskiet is
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (39) is op ‘n aanklag van moord in hegtenis geneem nadat dr. Nondumiso Sibanyoni (34) verlede jaar in November buite ‘n gimnasium in Mbombela (voorheen Nelspruit) doodgeskiet is. Die provinsiale moord-en-roofeenheid het Dinsdag ‘n deurbraak in die saak gemaak. Die verdagte sal na verwagting vandag in die Nelspruit-landdroshof verskyn. Luidens ‘n … Continue reading Verdagte vas ná dokter buite gimnasium doodgeskiet is
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed