Verdagte wat glo polisiebeamptes aanval, gesoek

MPUMALANGA. – Die polisie en korrektiewe dienste is op soek na ‘n verdagte, op parool, nadat lede van die polisie glo Sondagoggend vroeg in Malelane aangeval is. Brig. Donald Mdhluli sĂȘ daar sal nie gerus word voordat die verdagte in hegtenis geneem is. Hulp van die gemeenskap word gevra om die verdagte van die beweerde … Continue reading Verdagte wat glo polisiebeamptes aanval, gesoek