Verdagtes by tolhek vasgetrek nadat juwelierswinkels beroof is

Nuusflits, Uitgawe 2,090, Wednesday 19 November 2025 VRYSTAAT. – Twee verdagtes, onderskeidelik 27 en 35 jaar oud, wat na bewering aan onlangse gewapende rooftogte by juwelierswinkels gekoppel word, is Dinsdag by die Vaal Plaza-tolhek in hegtenis geneem. Beide is in ‘n skietery met die polisie gewond. Kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring volgens … Continue reading Verdagtes by tolhek vasgetrek nadat juwelierswinkels beroof is