Verdagtes in hof oor noodlottige skietvooral in Westbury
GAUTENG. – Vyf beskuldigdes, 17, 19, 20, 20 en 36 jaar oud, het ná ’n skietvoorval in Westbury op 29 Oktober, waartydens twee mense dood en vyf ander beseer is, in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Hulle word vir twee moorde en vyf pogings tot moord aangekla. Die name van die beskuldigdes word nie bekend gemaak nie … Continue reading Verdagtes in hof oor noodlottige skietvooral in Westbury
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed