Verdagtes vir poging tot moord op vrou aangekeer
Nuusflits het voorheen berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Man en nog verdagtes wat vir poging tot moord op ‘n vrou (34) op Amanzimtoti gesoek was, is op Koffiebaai in die Oos-Kaap in hegtenis geneem. Reaction Unit South Africa sê 560 km is afgelê, waarna drie verdagtes in hegtenis geneem is. Die klaagster het Sondag Rusa se … Continue reading Verdagtes vir poging tot moord op vrou aangekeer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed